Kom Ons Koffie met Marlou Strydom

#1 Koffie met Angelo Mockie | Community en Musiek


Listen Later

In die eerste episode van Kom ons koffie sit ek saam met Angelo Mockie — ’n kunstenaar, vervaardiger en musikant wie se reis met musiek deur baie mense aangeraak is. Luister saam soos ons die community agter Angelo se musiek ontdek!


Ons gesels oor waar alles begin het, die uitdagings van die musiekwêreld, en die persoonlike oomblikke agter die songs.

So skink vir jou ’n koppie koffie, sit terug, en geniet hierdie eerlike en diep gesprek.


Volg ons gerus op YouTube vir 'n meer visuele ervaring en vir bonus musiek stukke!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kom Ons Koffie met Marlou StrydomBy Marlou