Sign up to save your podcasts
Or

'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus.
Hierdie is boodskap twee onder die subreeks: Die teken van die begin van die smarte. Dit handel oor oorloë en wat Jesus daaroor gesê het wat as teken gaan dien dat die einde van alles naby is, nog nie die einde nie, maar wel naby.
Mag u dit in Christus Jesus geseënd vind.
By Woord van God, Woord van die Lewe.'n Reeks wat die vraag beantwoord: Waar is ons t.o.v. die einde van alles en die koms van Jesus.