Good News Time | Goeie Nuus Tyd

ANDANTE plus 50 wenner Lientjie Sothman & Reyno Wepener


Listen Later

Die eerste nasionale Afrikaanse musiekkompetisie vir 50-plussers, genaamd Andante, was 'n groot sukses. Die wenner is tydens ’n spoggeleentheid by Buffelspoort se Plus 50-Kuierweek aangekondig. Wynand gesels met wenner Lientjie Sothman en ATKV staatmaker Reyno Wepener Good News Time
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Good News Time | Goeie Nuus TydBy Radio Pulpit