Lewende Woord Hartenbos Bybel 101

Bybel101 1 Oktober 2025


Listen Later

Bybel101 1 Oktober 2025: Die Klein-Profete

Charl het met ons begin praat oor die Klein-Profete en wat dit vir ons beteken in ons moderne verstaan van die wêreld.

Praat God nog met ons? Is alles in die Woord op almal van toepassing of het God spesifieke Woord vir spesifieke mense vir 'n spesifieke tyd gegee?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101By Lewende Woord Hartenbos