Spitstyd

Dink Dave 27 Augustus 2020


Listen Later

Dave Pepler praat oor die verskil tussen sneeu en kapok; spinnekopbyte; valke en slange; die uitwerking van al die beton en glas in stede op besoedeling en klimaatsverandering; diere se weidingsgedrag; blaarvretende insekte; melkhout; slakke; en die lot van slange wat vergiftigde diere eet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpitstydBy RSG