Antipas Pretoria

Efesiërs: 8. Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis.


Listen Later

TEKS: Efesiërs 1:11-14

TEMA: Seëninge in Christus - Deel 5: Versekering van ‘n Erfenis.


Ons lofwaardige God verseker ons van ‘n ewige erfenis op grond van:

1. Die VERMELDING van die Bybel;

2. ⁠Die VOORBESTEMMING van die Vader;

3. ⁠Die VERDIENSTE van die Seun; en

4. ⁠Die VERSEËLING van die Gees.


Franz Greffrath

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Antipas PretoriaBy Antipas Gemeente