
Sign up to save your podcasts
Or


Kol 1:27 sê vir ons die volgende: "God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe ryk die heerlikheid van hierdie misterie vir alle nasies is: Christus is in julle, die hoop op die heerlikheid"
Hierdie misterie en belofte is iets waarvan die Ou Testamentiese helde net gedroom het, maar vir ons is dit 'n elke dag werklikheid... Christus is IN ons!
By Jacques LootsKol 1:27 sê vir ons die volgende: "God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe ryk die heerlikheid van hierdie misterie vir alle nasies is: Christus is in julle, die hoop op die heerlikheid"
Hierdie misterie en belofte is iets waarvan die Ou Testamentiese helde net gedroom het, maar vir ons is dit 'n elke dag werklikheid... Christus is IN ons!