InJesus Bybelstudie

Ep13 - Christus IN ons, die hoop op heerlikheid


Listen Later

Het jy al ooit daaroor nagedink... Hoe is dit moontlik dat 'n heilige God IN 'n mens kan leef, want dis tog wat Kol 1:27 sê "...Christus in ons, die hoop op die heerlikheid"

Kom kyk saam met ons wat het Jesus vir ons beryk aan daai kruis...

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

InJesus BybelstudieBy Jacques Loots