
Sign up to save your podcasts
Or


Ons het 'n verantwoordelikheid om ons konneksie met Jesus te behou. In Joh 15:5 sê Jesus self "Wie IN My bly, en Ek IN hom, hy sal veel vrug dra" Ons het 'n verantwoordelikheid om IN Hom te bly. Maar hoe lyk dit? Dit begin alles by Sy Woord. Ons moet ons konneksie met Sy Woord behou!
By Jacques LootsOns het 'n verantwoordelikheid om ons konneksie met Jesus te behou. In Joh 15:5 sê Jesus self "Wie IN My bly, en Ek IN hom, hy sal veel vrug dra" Ons het 'n verantwoordelikheid om IN Hom te bly. Maar hoe lyk dit? Dit begin alles by Sy Woord. Ons moet ons konneksie met Sy Woord behou!