
Sign up to save your podcasts
Or


Met wie identifiseer jy wanneer jy deur die evangelies lees? Jairus, of dalk die vrou wat aan bloedvloeiing gely het of dal die melaatse? Maar hulle was almal op daardie stadium nog sondaars, en ons is nie meer sondaars nie. Ons is wedergebore seuns van God, en die enigste seun van God in die evangelies, is Jesus. Daarom is Hy die enigste Een met wie ons kan identifiseer.
By Jacques LootsMet wie identifiseer jy wanneer jy deur die evangelies lees? Jairus, of dalk die vrou wat aan bloedvloeiing gely het of dal die melaatse? Maar hulle was almal op daardie stadium nog sondaars, en ons is nie meer sondaars nie. Ons is wedergebore seuns van God, en die enigste seun van God in die evangelies, is Jesus. Daarom is Hy die enigste Een met wie ons kan identifiseer.