A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcast

Ep.91 (23.11.25) - (Afr.) - Moenie probeer om slim te wees in die wêreld se oë nie


Listen Later

Laat niemand homself mislei nie: as iemand meen dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word, sodat hy wys kan word; want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God; want daar is geskrywe: Hy wat die wyse mense in hulle listigheid vang; en verder: Die Here ken die gedagtes van die wyse mense, dat dit nietig is. 
(1 Kor. 3:18-20 Afrikaans OV)

In dieselfde uur het Jesus Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U, Vader, Here van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige ("slim en geleerde") mense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja, Vader, want so was dit u welbehae. 
(Luk. 10:21 Afrikaans OV)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

A few minutes in time with tiaan gildenhuys podcastBy tiaan gildenhuys