The Out the Boks Rugby Podcast - with André Pretorius

Episode 2: Die lesse wat die Springbokke teen die Wallabies geleer het! PLUS: André kies sy eie Springbokspan!


Listen Later

Hierdie week delf ons diep in die Springbokke se vertoning teen die Wallabies in Perth om te kan sien wat die span en ook die spelers daaruit kon geleer het! Ons gesels oor die uitdagings om in sulke moeilike omstandighede te speel, en ontleed ook die detail van lynstaanspel! Ons bespiegel ook of ons meer van Tony Brown se planne kon sien as gevolg van die skrums waar ons nie mag meegeding het nie!

Ons gesels ook oor die ander spanne, en hoekom die All Blacks se Scott Robertson vir Leon McDonald laat gaan het. Laastens kies André sy Springbokspan vir die eerste wedstryd teen die All Blacks!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Out the Boks Rugby Podcast - with André PretoriusBy MW Welman and André Pretorius