WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 33. - Etienne Nel


Listen Later

Etienne Nel is die mens wat al die langste saam met Willim

in ’n band gespeel het as die drummer van Die Sunrise Toffies.

Hulle word wakker na ’n awkward launch gig en gesels oor die

ou dae, Etienne se geskiedenis, Die Sunrise Toffies, laerskool
identiteitskrisisse, Stellenbosch, Kroonstad, Ladismith en Mystic Boer. 

Vhmusic.co.za is nou live! Die shop is gelaunch en gestock met moercool music, 'n documentary wat Willim gemaak het en Shunt op vinyl! Gaan doen nou jou krismishopping.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn