WAT Met Willim Welsyn Podcast

Episode 54. - Haddad Viljoen


Listen Later

Haddad

Viljoen was vir ’n hele paar jaar die bemarkingsbestuurder vir Aardklop en toe vir KykNet en toe ook vir MK. Vandag is hy die CMO van Liedjie, die eerste Afrikaanse musiekstroomdiens.

Haddad kom kuier in die garage en vertel hoe

mal sy job by Aardklop was en hoekom DSTV se musiekkanaal MK begin en geëindig het.
Hy vat ons ook diep binne in the belly of the TV-beast waar hy verduidelik hoe
KykNET, MNET, Multi Choice en DSTV se operations werk en hoekom Afrikaanse musiekliefhebbers en musiekante opgewonde moet raak oor Liedjie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

WAT Met Willim Welsyn PodcastBy Willim Welsyn