
Sign up to save your podcasts
Or


Dit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praat ook oor die verassende Bok-span wat gekies is vir die 2de toets.
By Springbok Rugby PotgooiDit was 'n naelbytstryd maar 'n koelkop Damien Willemse het die verhoog syne gemaak en 'n strafskop oorgetik in die 82ste minuut om vir die Bokke die wen te gee. Ons praat ook oor die verassende Bok-span wat gekies is vir die 2de toets.