Die waterkrisis in die Kaap het Suid-Afrikaners kreatief laat dink oor waterbesparing en hoe om water se suiwer. Camilla en David Morrisby het 'n manier ontdek, wat die antwoord kan wees op die waterkrisis in Afrika. - geaktiveerde houtskool. Camilla verduidelik vir Christelle van Tonder dit is.