Moedertaalonderrig word hoog aangeslaan, maar hoe rym dit met die gebrekkige spel- en taalvermoë van mense wat daarby baatgevind het? As dit die vrugte is wat die boom dra, is dit nie dalk beter dat die boom tog maar afgekap word nie?