Antoniem wonder wat maak van iemand 'n ster. Hoeveel CD's moet jy verkoop, of hoeveel drieë moet jy druk voor jy sterstatus bereik? En as jy eenmaal 'n ster is, bly jy een, of hoe lank vat dit voor jy weer verskiet?