'n Mooi huisplant maak 'n groot verskil aan die voorkoms van 'n vertrek, maar hoe kies jy een? Ettienne Ludick het by Magda de Villiers van 'n kwekery aan die Gautengse Wesrand gaan aanklop vir raad.