Sukkel jy soms om rustig te word? Of om net die oomblik waarin jy jouself bevind, te geniet? Die Dene dink hulle het 'n antwoord hiervoor. Christelle van Tonder het meer gaan uitvind.