
Sign up to save your podcasts
Or


Dis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat tans in Frankryk is en Saterdag die wedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland in die Stade de France gaan kyk.
By Springbok Rugby PotgooiDis die grootste wedstryd van die groepfases hierdie komende naweek en die Springbokspan is sopas aangekondig en raai wat!? 7 Voorspelers op die bank. Ek praat met Frikkie wat tans in Frankryk is en Saterdag die wedstryd tussen Suid-Afrika en Ierland in die Stade de France gaan kyk.