Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Sondag 24 Augustus 2025 Stephan Briel


Listen Later

Lees: Mal 4: 1-6. 

Fokus: Mal 4: 6 (AFR53). 

Die eindtyd kerk openbaar die hart van God, vaders en kinders. 

·       Die hart van God. 

·       Die hart van vaders. 

·       Die hart van kinders. 

 

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

·       Wie is die profeet Elia in ons fokusvers wat gaan kom voor die dag van die Here? 

·       Wat is die taak en roeping van die eindtyd kerk? (vgl Luk 1: 17) 

·       Wat is die verskil tussen God se openbaring in die OT en die NT? Op watter intieme manier openbaar Jesus aan ons God se hart? 

·       Hoekom is die rol van vaders so belangrik in kinders se lewens? 

·       Wat beteken dit dat kinders hulle harte terugbring tot hulle vaders? 

·       Is God daarop uit om ons met die banvloek te tref? 

 

 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Bergbron Gereformeerde Kerk PrekeBy Gereformeerde kerk Bergbron