
Sign up to save your podcasts
Or


Mal 3:10 sê die Woord "Bring die volle tiende na die voorraadkamer sodat daar voedsel in my huis kan wees. Toets My hierin,” sê die Here, Heerser oor alle magte, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en oorvloedige seën oor julle sal uitstort nie."
God daag ons amper uit om Sy hart te toets, of dit GOED is of nie.
By Jacques LootsMal 3:10 sê die Woord "Bring die volle tiende na die voorraadkamer sodat daar voedsel in my huis kan wees. Toets My hierin,” sê die Here, Heerser oor alle magte, “of Ek nie vir julle die vensters van die hemel sal oopmaak en oorvloedige seën oor julle sal uitstort nie."
God daag ons amper uit om Sy hart te toets, of dit GOED is of nie.