Spektrum

Wynand du Preez - Wat werklik belangrik is


Listen Later

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 17, en sy gesprek gaan oor “Lukas 18:28 en hy vra: “Wat is nou werklik die belangrikste?” Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit