Praat Kos Niks

#001 Praat Kos Niks


Listen Later

My heel eerste podcast! 

Hierdie opname is UNCUT - so ek het niks ge-edit nie, ek het record gedruk en gepraat en hierdie is die resultaat. Ek het nie ge-edit nie want ek weet nie hoe nie, en ek gaan nie van daardie mense wees wat musiek so hard in die agtergrond speel dat jy nie eers kan hoor wat hulle sê nie. E-mail my dan hoef ek nie self content uit te dink nie :-)

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Praat Kos NiksBy Kathu Kat