Praat Kos Niks

#008 Ons eerste LIVE show


Listen Later

Dit was my eerste live show OOIT en ek het dit ALLEEN gedoen. Ek het darem ondersteuning gehad van Hannes en Amorita uit Vredendal uit, baie dankie julle is awesome!!!

Hierdie is my laaste podcast vir 'n rukkie, bloot net omdat ek nog wag vir sponsors! Dit kos min of meer R1600 per jaar om die podcast aan die gang te hou. As jy belang stel om 'n donasie te maak stuur asseblief 'n e-pos na [email protected]. Ek sal jou besigheid adverteer! Totweersiens x

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Praat Kos NiksBy Kathu Kat