
Sign up to save your podcasts
Or


Okay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry
By Kathu KatOkay so ons krag het net na 20:00 aangekom en toe ek 20:30 die live podcast begin toe is die internet bietjie crap, so ek dink daar is vir so om en by 4 minute net "dead air" waar niemand enigiets sê nie, jammer daaroor, maar Eskom screw ons bietjie! GP kuier bietjie by ons vir 'n slag en ons praat verder oor Friday the 13th, nog 'n paar ander movies, en ek moer amper vir Herman! Oh en ek het LEGIT roosterkoeke gebak, so verskoon my gekouery hier aan die begin van die episode. #sorrynotsorry