The Kakpraat Chronicles

#1 - Niel Neethling - Benjan en Katoo


Listen Later

Niel Neethling, die man agter Benjan en Katoo, gesels oor sy lewe en reise buite Suid Afrika, sy musiek en passie vir skryf, en hoe die aankoms van klein Benneman sy lewe verander het. 

Jy kan Niel se musiek kry op Spotify, iTunes, YouTube en al die res, soek net vir "Benjan en Katoo"

Instagram - @benjanenkatoo of @nielneet

Facebook - Benjan en Katoo

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Kakpraat ChroniclesBy Philip Taylor