VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

1. Wat is die AWS?


Listen Later

Episode 1: Wat is die AWS? (Gerhard van Huyssteen).
In die eerste episode van hierdie reeks oor die Afrikaanse woordelys en spelreëls (2017) word twee vrae beantwoord:
(1) Wat is die AWS?; en
(2) Hoekom moet jy die AWS koop?
In die episode word ook 'n oorsig oor die hele reeks gegee en wat luisteraars van en in die reeks kan verwag. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings? · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)