Sign up to save your podcasts
Or

Soms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.
Jesus het dit so goed verstaan - die aand toe Jesus saam met sy vriende geëet het, het Hy die
brood geneem, dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam wat vir julle gegee word. Gebruik dit om my te onthou.”
Ons onthou vandag dat Jesus se liggaam ook gebreek is wanneer ons saam die nagmaal gebruik. Kry gerus vir jou tekens van die nagmaal voor jy na hierdie preek kyk of saam luister.
By Stellenbosch GemeenteSoms breek planne of drome. Soms breek vriendskappe. Soms breek harte.