Riviera-Jakaranda Gemeente

17 Mei Paulus ontmoet die Here


Listen Later

Ons skop af deur te kyk hoe Paulus die Here ontmoet het. Ons gaan saam met Paulus op reis en ontdek opnuut hoe die Here iemand wat ‘n fanatiese vyand en vervolger van Christene was, omskep het in een van die bekendste verkondigers van die Goeie Nuus oor grense heen!

Ontdek hoe die lewende Here vandag nog verskeie mense en vir ons op unieke wyses ontmoet en ons lewens verander om die vreugde te beleef om passievol goeie nuus-mense te wees!
Kom saam op hierdie avontuur in hierdie pinkstertyd en nooi ander saam! Sien jou Sondag in persoon of digitaal!

Riviera-Jakaranda groete.


Become a supporter of this podcast: https://www.spreaker.com/podcast/riviera-jakaranda-gemeente--6862686/support.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Riviera-Jakaranda GemeenteBy NG Gemeente Riviera-Jakaranda