Jaco Thom se podcast

2 Kor 1:3-11 Moedeloos of moedig?


Listen Later

Wat maak 'n mens as jy in 'n krisis kom? Die maklikste is om by almal wat wil hoor en nie wil hoor nie, daaroor te kla. Of te sug en te sê dit lyk jou God stel nie eintlik in jou nood belang nie. 

Paulus wys hier vir ons dat daar 'n beter manier is: dat jy wéér sal kyk, op sal kyk, en God se hand, God se teenwoordigheid in jou krisis sal raaksien. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Jaco Thom se podcastBy Jaco Thom