Die lewe en ander onbenullighede

2020: Top 10 moets vir jou Desembervakansie


Listen Later

2020 is op sy rug en almal kyk vol hoop na 2021 wat om die draai is. As jy nog nie jou Kersinkopies afgehandel het nie hoef jy nie verder te soek nie. Hier is my top tien boeke vir 2020 wat jy beslis in jou geliefdes se kerskouse kan pak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die lewe en ander onbenullighedeBy Chante Kelder