The Kakpraat Chronicles

#22 - Millennium Band


Listen Later

Die manne van Millennium, Hendre, Lee, Christiaan en Morne, praat oor die band se ontstaan tydens die lockdown, die opneem van hulle nuutste enkel snitte asook die maak van musiek videos. Hulle praat ook oor hoe hulle probeer om relevante musiek te skryf wat n merkwaardige impak kan maak op vandag se jongmense, en hoe lief hulle vir die Afrikaanse Rock genre is. 

Gaan kry hulle musiek op Spotify by https://open.spotify.com/artist/4AaYTQtnZyjXm9JniWgGFw?si=WywrhkjYQPiAkEZt5hUa5A

of op YouTube by https://www.youtube.com/@MillenniumBandSA

En gaan volg hulle op Instagram by https://www.instagram.com/millennium_za/

As jy studio tyd by Lee Berg wil book, gaan kry hom by https://www.facebook.com/Deconadamstudio/

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Kakpraat ChroniclesBy Philip Taylor