VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

24. Hoofstuk 20: Woorde van vreemde herkoms


Listen Later

Hoofstuk 20: Woorde van vreemde herkoms (Gerhard van Huyssteen en Marné Pienaar). Soos wat in alle ander tale gebeur, gaan leen Afrikaanse mense ook dikwels woorde by ander tale. Maar hoe gemaak met die spelling van sulke woorde? Ons bespreek die drie hoofkategorieë van leenwoorde aan die hand van talle voorbeelde. VivA se webwerf · Afrikaanse woordelys en spelreëls · Taalkommissie · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)