Air It

#25 Jana in Joburg (Deel 1): Gedagtes op pad na Senzeni Marasela


Listen Later

Jana gaan Johannesburg toe om met Suid Afrikaanse kunstenaar, Senzeni Marasela, ‘n onderhoud te voer. Hierdie episode is ‘n eksperimentele mash-up waarin Jana vir Nicolene meer vertel oor haar phd projek, en die opbou tot die gesprek met Marasela.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Air ItBy Air It