VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)

26. Bylae A: Lys afkortings en simbole


Listen Later

Episode 26: Bylae A: Lys afkortings en simbole (Jana Luther en Phillip Louw). Hoe gemaak met afkortings in Afrikaans? Die beginsels en reëls vir die vorming van afkortings is in hoofstuk 3 van die Spelreëls vervat. In dié bylae word leidinggewende en gebruiklike voorbeelde gegee wat dié beginsels en reëls illustreer. Dit word kortliks bespreek. Koop die boek · Kry die boek aanlyn · Kry die woordelys en sommige bylaes gratis (webwerf of toepassing) · Meer oor die AWS · Meer oor die Taalkommissie · Nog podsendings · Pharos Woordeboeke · Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

VivA Afrikaans-reeks: AWS (2017)By Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA)