IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red? (Lukas 10:25-30)


Listen Later

Lukas 10:28, “Doen dit, en jy sal lewe.”
Mense leef met baie verkeerde illusies. Dit blyk asof hulle baie swak op hierdie gebied is. Dit blyk ook asof hulle intelligent is, maar word maklik bedrieg en bly onbewus van hul bose natuur. Ons is gebore sonder om te weet wie ons werklik is, en lewe net soos dit ons pas. Die feit is dat mense nie hul self ken nie, maar die Bybel vertel duidelik aan ons dat ons sondaars is.
Mense praat oor die algemeen van hul sonde, en dit blyk asof hulle onbekwaam is om iets daaraan te doen. Nogtans beskou hulle hulself as goed en hulle spog met hul ‘goeie werke.’

 

https://www.bjnewlife.org/ 

https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

https://www.facebook.com/shin.john.35 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?By The New Life Mission