NG VIllieria Potgooi

40 Dae week 1: Preek 2 Augustus 2020


Listen Later

Besoek hierdie bladsy om die kwaliteit van die video te verstel ten einde bandwydte te bestuur. (Preek grootte: 520 Mb

Psalm 19: 8-128 Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is.9 Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig.10 Die eise van die Here vir sy diens is goed: dit staan altyd vas. Die bepalings van die Here is reg: elkeen van hulle is regverdig.11 Hulle is kosbaarder as goud, selfs as baie goud, soeter as heuning, as druppels uit ‘n heuningkoek.12 U dienaar laat hom daardeur leer. Wie dit alles onderhou, groot is sy beloning.

Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (45 Mb) of luister na die klank opname (10 Mb)

Laai dieboekie af
Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!

EN

Deel met ons u belewenis van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

The post 40 Dae week 1: Preek 2 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria