NG VIllieria Potgooi

40 Dae week 2: Preek 9 Augustus 2020


Listen Later

Besoek hierdie bladsy om die kwaliteit van die video te verstel ten einde bandwydte te bestuur. (Preek grootte: 920 Mb

Psalm 119: 1-81 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.2 Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam, dié wat met hulle hele hart sy wil doen,3 geen onreg pleeg nie en in sy weë wandel.4 U het u bevele gegee dat dit ten volle uitgevoer moet word.5 As ek tog maar net op ‘n vaste koers kan bly en my aan u voorskrifte kan hou!6 As ek al u gebooie in ag neem, sal ek nooit raad-op wees nie.7 U bepalings is regverdig; as ek hulle ter harte neem, sal ek U loof met ‘n opregte hart.8 Ek sal my aan u voorskrifte hou: moet my tog nooit verlaat nie.

Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (51 Mb) of luister na die klank opname (8 Mb)

Laai dieboekie af
Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!

EN

Deel met ons u belewenis van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

Khumba fotosThe post 40 Dae week 2: Preek 9 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria