NG VIllieria Potgooi

40 Dae week 3: Preek 16 Augustus 2020


Listen Later

Besoek hierdie bladsy om die kwaliteit van die video te verstel ten einde bandwydte te bestuur. (Preek grootte: 840 Mb

Psalm: 1, 1-3

1 Dit gaan goed met die mens wat nie die raad van goddeloses volg nie, nie met sondaars omgaan en met ligsinniges saamspan nie,2 maar wat in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.3 Hy is soos ‘n boom wat by waterstrome geplant is, wat op die regte tyd vrugte dra en waarvan die blare nie verdroog nie. Hy is voorspoedig in alles wat hy aanpak.

Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (48 Mb) of luister na die klank opname (8 Mb)

Laai dieboekie af
Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!

EN

Deel met ons u belewenis van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

The post 40 Dae week 3: Preek 16 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria