NG VIllieria Potgooi

40 Dae week 4: Preek 23 Augustus 2020


Listen Later

Besoek hierdie bladsy om die kwaliteit van die video te verstel ten einde bandwydte te bestuur. (Preek grootte: 2038 Mb

Lukas 8: 4-84 Uit die verskillende dorpe het aanhoudend mense na Jesus toe gestroom, en toe ‘n groot menigte saamgekom het, het Hy vir hulle ‘n gelykenis vertel:5 “’n Saaier het uitgegaan om saad te saai. Met die saai het ‘n deel op die pad geval, en dit is vertrap en die voëls het dit opgepik.6 ‘n Ander deel het op ‘n klipbank geval, en nadat dit opgekom het, het dit verdroog, omdat dit geen vogtigheid gehad het nie.7 Nog ‘n ander deel het tussen die onkruid geval, en die onkruid het daarmee saam gegroei en dit laat verstik.8 Daar was ook ‘n deel wat in goeie grond geval het, en dit het opgekom en ‘n honderdvoudige oes gelewer.” Toe Hy dit gesê het, roep Hy uit: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!”

Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (51 Mb) of luister na die klank opname (8 Mb)

Die Gelykenis van die saaier
Laai dieboekie af

Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!

EN

Deel met ons u belewenis van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

The post 40 Dae week 4: Preek 23 Augustus 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria