Sign up to save your podcasts
Or

Jakobus 1: 19-25
19 My liewe broers, dít moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie.20 ‘n Mens wat kwaad word, doen nie wat voor God reg is nie.21 Daarom moet julle al die sedelike vuilheid en ongeregtigheid opruim wat so welig tier, en ootmoedig die woord aanneem wat God in julle geplant het, want dié woord kan julle red.22 Julle moet doen wat die woord sê en dit nie net aanhoor nie, anders bedrieg julle julleself.23 Iemand wat altyd net die woord aanhoor en nooit doen wat dit sê nie, is soos een wat na sy gesig in ‘n spieël kyk:24 hy bekyk homself, gaan van die spieël af weg en vergeet dadelik hoe hy gelyk het.25 Maar iemand wat hom verdiep in die volmaakte wet wat ‘n mens vry maak, en hom daaraan hou en nie vergeet wat hy hoor nie, maar dit doen, hy sal gelukkig wees in wat hy doen.
Laai die preek af ten einde bandwydte te spaar (61 Mb) of luister na die klank opname (16 Mb)
Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers
Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.
NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!
EN
Deel met ons u belewenis van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.
By NG Gemeente VillieriaJakobus 1: 19-25