IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)


Listen Later

Onse Here God het vir ewig die boeie van sonde afgesny. Die wat nog ʼn stryd stry met sonde is waarlik slawe van sonde, maar Hy het deur Sy redding dit heeltemal beëindig. Hy het al ons sondes weggeneem. Is daar iemand wat nog onder hulle sonde ly?
Ons moet verstaan ons oorlog teen sonde is beëindig. Ons sal nooit weer onder sonde ly nie. Ons slawerny onder sonde het geëindig die oomblik toe Jesus ons met Sy doop en bloed gered het. Al ons sonde het tot ʼn einde gekom. Die Seun van God het al ons sondes uitgewis. God het deur Jesus die volle prys vir ons sondes betaal, en het ons vir ewig bevry.

 

https://www.bjnewlife.org/ 

https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

https://www.facebook.com/shin.john.35 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?By The New Life Mission