Sign up to save your podcasts
Or

4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe jy ook jouself kan laat invries met die hulp van te veel kaffeine. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )
Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag
Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ
Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
Charl - hy soek net lifde
Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]
By Defenetief Produktief4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe jy ook jouself kan laat invries met die hulp van te veel kaffeine. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )