Red Beard Conversations

7: Byron Booysen (Groenteboer)


Listen Later

Kobus Pretorius gesels met sy ou skoolvriend Byron Booysen, a groenteboer op die plaas Avondrus in Kraaifontein. 
Booysen's Tunnel Farming boer tans hoofsaaklik met tamaties in 'n hidroponiese stelsel in 'n aantal tonnels op die plaas.
Jy kan die boerdery volg op Facebook hier: https://www.facebook.com/Booysenfarming
Jy kan Byron ook direk kontak per epos: [email protected]
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Red Beard ConversationsBy Red Beard Conversations