IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

7. Die Doop van Jesus is Die Teëbeeld Vir die Verlossing Van Sondaars (1 Petrus 3:20-22)


Listen Later

God het ons alreeds geken voordat ons op hierdie aarde gebore was. Hy het ook kennis gedra dat ons sal sondaars gebore word, en sodoende het Hy al ons gelowiges gered deur Sy doop waarby Hy die sondes van die wêreld weggeneem. Hy het alle gelowiges gered en hulle Sy heilige volk gemaak.
Dit is die resultaat van Godse genade. Psalms 8:4 verklaar, “What is die mens dat U aan hom dink?” Die verlostes wie gered is van al hul sondes ontvang Sy besondere liefde. Hulle is Sy geliefde kinders.

 

https://www.bjnewlife.org/ 

https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

https://www.facebook.com/shin.john.35 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?By The New Life Mission