IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)


Listen Later

Hoekom het Jesus Petrus se voete die dag voor die pasga gewas? Net voordat Hy sy voete begin te was, het Jesus vir hom gesê, “Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.” Petrus was Jesus se geliefde dissipel. Hy was oortuig en het geglo dat Jesus die Seun van God is, hy het dit ook verkondig dat Jesus eintlik die Christus is. Daar was n’ goeie rede waarom Jesus Petrus se voete gewas het. Toe Petrus met geloof getuig dat Jesus eintlik die Christus is, het hy erken dat Jesus eintlik die Heiland en Verlosser is en wat hom sou red van al sy sonde.

 

https://www.bjnewlife.org/ 

https://youtube.com/@TheNewLifeMission 

https://www.facebook.com/shin.john.35 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?By The New Life Mission