Sign up to save your podcasts
Or
Vraag 1: Ek het die boeke wat u aan my gestuur het gelees, en vind die konsep van Jesus se doop interessant. Kan u my asseblief vertel wat u standpunt is, i.v.m. die verwantskap tussen ons water doop en hierdie doop, asook die dood en opstanding van Jesus?
Antwoord: Eerstens moet ons aandag gee aan die “leerstellings van die doop” soos dit in Hebreërs 6:2 verklaar word. Die Bybel vertel van drie verskillende dope nl., die doop van Johannes die Doper vir die vergifnis van sondes, die doop van Jesus deur Johannes die Doper, en laastens ons water doop, as n’ ritueel.
https://www.bjnewlife.org/
https://youtube.com/@TheNewLifeMission
https://www.facebook.com/shin.john.35