Sign up to save your podcasts
Or

Vanoggend kuier ons weer om die tafel met die uitkyk van die lewe deur die Woord van God.
Soms gaan ons deur dinge en verstaan nie altyd nie. Daar is wel een goue sleutel.....Uithou, aanhou. Soos die engelsman se, "endurance".
Ons praat ook oor nog n paar lewens lesse of toetse wat elke man van God moet deur kom.
Baie seen vir julle en geniet die saam luister.
By riaandelangVanoggend kuier ons weer om die tafel met die uitkyk van die lewe deur die Woord van God.